Join our Facebook Group Follow us on Twitter Email MomsMatter
Activities for Kids
Baby
Birthday Parties
Books & Toys & Gifts
Baby Gifts & Accessories
Christmas
Flower/Delivery Service
Kids - Active/Outdoor Toys
Kids - Books/CD/DVDs
Kids - Educational Toys
Kids - Games & Puzzles
Kids - Other Toys/Gifts
Kids - Toy/Book Shops
Personalised & Unique Gifts
Business & Networking
Clothing - Children
Clothing - Womens
Crafts & Hobbies
Diet, Health & Fitness
Eating Out
Educational & Training
Emergency Numbers
Family Fun & Things To Do
Feeding the Family
Go Green!
Holiday Fun
Home & Garden
Looking Great
Medical & Safety
Moms/Dads Entertainment
Pets
Pregnancy
Professional Services
Resources
Schools
Shopping
Sports & Exercise
Support Groups
Travel

Loebi-leesklub

Create a new listing for South Africa

Location: South Africa
Number: 084 617 2019
Email: info@loebi.co.za
Website: http://www.loebi.co.za
 
Categories: Kids - Books/CD/DVDs, Kids - Educational Toys, Kids - Toy/Book Shops,
Loebi-leesklub

Click to enlarge

Loebi die draak is ‘n klein ontdekkingsreisiger. Hy ontdek dag na dag meer en meer van sy drakewêreld, soos ‘n kind sy mensewêreld ontdek. Die drakewêreld is bietjie anders as die mensewêreld, maar nie só anders nie. Op slot van sake hou die drake die aarde dop … Al die wonderlike, eg Afrikaanse Loebi die draak storietjies is geskryf deur Martie Preller, een van die bekendste en gewildste Afrikaanse kinder- en jeugboekskrywers en die skepper van geliefde karakters soos Babalela en Balkie. Loebi nooi alle kinders tussen 0 en 7 jaar om deel te word van sy wêreld deur aan te sluit by die Loebi-leesklub. So sal hulle deel word van ‘n ongelooflike storie-ervaring wat uniek in sy soort is. Loebi-leesklublede ontvang elke maand 'n ouderdomsverwante Loebi-storieboek deur die pos en daarmee saam word aktiwiteite en leerhulpmiddels vir elke dag van die maand vir jou gestuur via e-pos. Vir meer inligting oor die Loebi-leesklub en ander Loebi produkte, besoek ons webwerf by www.loebi.co.za of e-pos ons by info@loebi.co.za. Laai 'n gratis inkleurprentjie, luisterstorie, partytjie uitnodigings en vele meer af van Loebi se webwerf by www.loebi.co.za!

Loebi-leesklub
Loebi-leesklub
Loebi-leesklub

No reviews have been submitted, be the first to leave a review
Name*
Email Address*
(Will not be shown)
Review*
Security Code* Change Image
Search